top of page
nqiwududd6lr15lrakvk.jpeg
Enslin van Velden.jpg
Cobus Fourie.jpg
Lucy Anne Fourie.jpg
unnamed (2).jpeg

Enslin van Velden

Predikant

Cobus Fourie

Fasiliteitsbestuurder

Lucy-Anne Fourie

Skriba/ Kassier

Kallie Erasmus

Terreinwerker

Kategese: Laerskoolkinders ontmoet vir kinderkerk tydens die erdiens.  Hoërskoolkinders ontmoet na die oggenddiens vir ± 1 uur.

 

Doop: Op spesiale versoek, soos met leraar gereël.  

 

Huwelike: Reel met leraar en skriba minstens twee maande voordat datum en tyd finaal vasgestel

word.  

 

Begrafnisse: Spreek eers leraar en kerkkantoor voordat finale reëlings getref word.  

 

Siekebesoek: Skakel met leraar.

​

Drakenstein_Kerk.jpeg
Image by Aaron Burden

Dankoffers, e.a. gelde: T.o.v. u dankoffer is daar 2 opsies: self per koevert inbring / direk of elektronies in 

Bankrekening inbetaal (meld asb. u naam en waarvoor gelde bedoel is, bv. “U Naam, DO of GGO” – 

(Bankbesonderhede)

​

ABSA

Drakenstein Gemeente

Rekeningnommer: 400 580 022

 

Verhuring van Kerksaal: Kontak die koster, Cobus Fourie 082 379 2755.

​

Nuwe intrekkers /  Persone wat by hierdie gemeente wil inskakel: Kontak die kerkkantoor / leraar  

bottom of page